Hempies
Belaglik gemaklik.
Kwaliteit wat selfs jou ouma sal approve.
Borduurwerk voor en op die mou.
230gsm heavyweight
100% katoen.
Unisex.
Stunning verpakking, want jy is geliefd en verdien om spesiaal te voel. ❤
Humor
Elke hempie het `n lekker Afrikaanse sê-ding.
Hoop
stoppit. is `n Christelike brand.
Elke hempie is deur `n Bybelvers wat hoop gee geïnspireer.
Dis meer as net `n hempie, dis `n getuienis.